[G]Jou huis is waar jou hart [C]is [C]My hart is leeg gew[G]een [D]Vandat sy verdwyn het[D] [D]wandel ek oral a[G]lleen [G]Sing oor somer br[C]iese [C]Jou weemoed sleep weer oor[G] [D]Saammet die lowerstruike[D] [D]sing my 'n hemelse koor[G] Chorus: [G]Liefde, Liefde's 'n stille riviers[C]troom [C]wat vloei deur ons woestynlan[G]d [D]Droog...