Chord/Tab song: Stille Rivierstroom (failed - reindex)

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Stille Rivierstroom (failed - reindex) - ( [G]Jou huis is waar jou hart [C]is [C]My hart is leeg gew...)

4 years ago131 Nick Taylor
--
[G]Jou huis is waar jou hart [C]is
[C]My hart is leeg gew[G]een
[D]Vandat sy verdwyn het[D]
[D]wandel ek oral a[G]lleen

[G]Sing oor somer br[C]iese
[C]Jou weemoed sleep weer oor[G]
[D]Saammet die lowerstruike[D]
[D]sing my 'n hemelse koor[G]

Chorus:
[G]Liefde, Liefde's 'n stille riviers[C]troom
[C]wat vloei deur ons woestynlan[G]d
[D]Droog die rivier weg[D]
[D]dan sal al die klein vissies sterf[G]

[G]Ek stap deur stille str[C]ate
[C]Die echo's maak my seer[G]
[D]My hart is soos my hande [D]
[D]soekend maar bly altyd leeg[G]

[G]Woestyne kan my nie keer nie[C]
[C]Ek baan deur storms my w[G]eg
[D]Ek sal die rivier weer te[D]rugvind
[D]voor hierdie klein vissi[G]e sterf

Chorus

A nice Afrikaans song. Enjoy!

Chords List

Chord: Stille Rivierstroom (failed - reindex) - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like