[D]Waar ek is kry ons nie koud nie, al is dit wi[G]nter h[A]ier by jo[D]u [D]En dinge wat op aarde vergaan het, is dinge w[G]at vir al[A]tyd ho[D]u [G]Hoe dit gebeur het maak nie sa[D]ak nie, dis ve[G]rby en als is r[A]eg En tussen o[G]ns is als verg[D]ewe, want die so[G]ndaar is nou w[A]eg Chorus: En my ha[D]rt behoort vir altyd nou aan...