Hợp âm - tab: Om te kan - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Om te kan - ( Intro: Cadd9, D, G, Em7 x2 Go[Cadd9]eiemre [D][G] en die...)

5 years ago902 Lukraaketaar
--
Intro: Cadd9, D, G, Em7 x2

Go[Cadd9]eiemre [D][G]
en die d[Em7]welms skree nog "f[Cadd9]opgenade"[D][G][Em7]
Hierdie [Cadd9]snare [D]
res[G]oneer my g[Em7]edagtes [Cadd9]nie m[D]eer
En net die w[Cadd9]ysheid wat in my v[G]ries
'n [Cadd9]Skare sonder monde, net ge[G]heueverlies

L[D/F#]adaa (laa)
L[G]ada-doedaa
L[D/F#]adaa
L[G]adadoedaa (hoeha-hoehoeha-hoehaa)

N[G]iks soos om aan haar n[G]ek te ruik
En vir 'n oomblik jou en alles om jou se [Cadd9]bestaan te vergeet en vry w[G]ees
Die onaf[Cadd9]wendbare vrees, [Em7]vry (vry) we[D]es[G]
Sonder misl[Cadd9]ukte idees, [Em7]vry w[D]ees te kan

O[D/F#]bsene strewe na waarheid en liefde en wa[G]arheen gaan jy
[G]waarheen gaan jy
O[D/F#]bsene strewe na waarheid en liefde en
[G]Waarheen gaan jy in die oggende?[Cadd9]
En die dwelms fung[G]eer jou are

Die [Cadd9]stilte sluk hard aan die niks[G]heid, die nik[G]sheid
Wat [Cadd9]geraas uitdeel, maar me[G]estal verstik aan die [Cadd9]bitter pil van 'n v[G]ol bar
O[D/F#]bsene strewe na waarheid en liefde en w[G]aarheen gaan jy
[G]waarheen gaan jy
O[D/F#]bsene strewe na waarheid en liefde en
W[G]aarheen gaan jy volgende?

Met die w[Cadd9]ysheid wat in my v[G]ries
[Cadd9]Skare sonder monde, net [G] geheueverlies

Maar daar's n[G]iks soos om aan haar nek te ruik
En vir 'n o[Cadd9]omblik jou en alles om jou se best[G]aan te vergeet en [Em7]vry we[D]es[G]
Die onaf-w[Cadd9]endbare vrees, [Em7]vry (vry) we[D]es[G]
Sonder mis-[Cadd9]lukte idees, [Em7]vry (vry) w[D]ees
[G]Niks soos om aan haar [Cadd9] nek te ruik
En vir 'n oo[Em7]mblik jou en alles om jou se b[D/F#]estaan te vergeet

http://www.musicians.co.za/Musicians/Bands/Lukraaketaar/Default.html

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Om te kan - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích