Hợp âm - tab: Monoloog in Stereo - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Monoloog in Stereo - ( TYPE: Guitar Tablature COMMENTS: Ek weet daar is geen sol...)

--
TYPE: Guitar Tablature
COMMENTS: Ek weet daar is geen solo hier, maar ek kan nie hom reg kry nie.
Hierdie is my eerste afrikaanse tab, ek is eintlik n souty :P

geniet!

Spiel hierdie stukkie gedurende die vers.

RIFF 1:



e|-------------------------------------------
b|-------------------------------------------
g|-------------------------------------------
d|---------2--------0----------------0-------
a|---0h2h3----0h2h3-----2p0-----0h2~---3-2p0-
e|-------------------------------------------


INTRO:

[Am] [Bm] [C] [F]

VERSE 1:

n Baie [Am]algemene mens met baie algemene woorde[Bm]
in n [C]algemene huis [F]kweek algemene drome
n d[Am]osis pyn betoower op ou einde van die dag [Bm]
is dit [C]seker maar, [F]al wat jou gelukkig maak

CHORUS: (tremolo)

en[D] oor en oor, n monoloog [m]in stereo
op n [F]mooi dag, soos vandag
ek[D] wonder soms, soms wonder[Am] ek
die son skyn gelukkig, [F]gelukkig skyn die son

INTRO en RIFF 1


VERSE 2:

n b[Am]aie standaard geestes kluis waar in ek my self toe slu[Bm]it
die [C]herleiding was toe net [F]kort termyn
ek [Am]het by die agterdeur uitgegluip [Bm]
as [C]jy voel jy moet, d[F]an moet jy

CHORUS: (tremolo)


INTERLUDE:

[Am]as daar so veel[F] van ons is, hoekem sal enige ieman[Am]d jou mis

VERSE 1 en RIFF 1:


INTERLUDE:

[Am]as daar so veel[F] van ons is, hoekem sal enige ieman[Am]d jou mis
[Am]as daar so veel[F] van ons is, hoekem sal enige ieman[Am]d jou mis




---------------------------

This file passed through:
Absolute Tabs


---------------------------

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Monoloog in Stereo - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích