Chord/Tab song: Katryn (failed - reindex)

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Katryn (failed - reindex) - ( Net soos die lewe in die rigt[Em]ing[C] In die [G]strate ...)

5 years ago797 Mel Botes
--
Net soos die lewe in die rigt[Em]ing[C]
In die [G]strate van jou [D]hart
Daar's soveel [Em]redes en [C]gebedes
Om net [G]happy te kan [D]wees

Jy voel [Em]verneder en soms weer [C]beter
Soos hul [G]heeltyd met jou [D]speel
Net soos 'n [Em]draaikolk of 'n [C]rolbos
In die [G]rondte om-en-[D]weer[Dsus4][D][Dsus4]

Refrein:

[G]Oo[C]hoo en [G]iewers is jy [D]vry
[G]Oo[C]hoo jy's die [G]heeltyd hier by [D]my
en as jy [Em]eendag op 'n [C]grys reendag [G]alles terug wil [D]he
Dalk net 'n [Em]oomblik of vir [C]altyd[D], K[G]atryn

2de Vers:
En in die [Em]strate van ons [C]home-town
Is jou [G]warm memories hier [D]binne my
Onthou jou [Em]skoppelmaai en die [C]OBS
Op jou [G]pa se snoekertafel en jou [D]lekker woltrui
En ek [Em]mis jou babe, en jou [C]soene
Soos jy [G]heeltyd met my [D]speel
Net soos 'n [Em]draaikolk of 'n [C]rolbos
In die [G]rondte om-en-[D]wee[Dsus4]r[D][Dsus4]

Refrein

3de Vers:
Ek het [Em]vanoggend daardie [C]beautiful vuur en jou [G]oe [D]onthou
En die [Em]wonder van jou [C]woede-blits wat ek [G]oor en oor aan [D]herkou
En ek [Em]mis jou en jou [C]soene
Soos jy [G]heeltyd met my [D]speel
Net soos 'n [Em]draaikolk of 'n [C]rolbos
In die [G]rondte om-en-[D]weer

Refrein

Chords List

Chord: Katryn (failed - reindex) - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like