Chord/Tab song: Atlantis in jou lyf

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Atlantis in jou lyf - ( Koos Kombuis - Atlantis In Jou Lyf Op 'n r[D]eis deur ...)

--
Koos Kombuis - Atlantis In Jou Lyf


----------------------------------


Op 'n r[D]eis deur die woes[Em]tyn verdwyn ons trane in die s[A]and
Op die gravelpad na die s[D]ee soek ek die [G]unic[A]orn se s[D]trand

Daars 'n r[D]oos in elke d[Em]oring en'n leuen in elke f[G]everhaal
Hierdie o[A]omblikke van w[D]aarheid glim soos n[G]eon d[A]eur my t[D]aal

Ek w[Em]eet jy's hier i[D]ewers in die k[A]lei van Afrik[Em]aans
Maar ek ken nog nie jou n[D]aam nie, jy s[A]ing waar die flaminke d[Em]ans



CHORUS: --------

Jy's die v[Em]oodoo wat my v[D]ashou
Jy's die v[A]loek wat my laat s[Em]kryf
Die Sahara's in jou [G]oe
En Atl[A]antis in jou l[D]yf[G][A][D]
_______

Ek sien die [D]buitelyne van jou[Em] skip, ek lees jou kaart so do[A]f
Jy's 'n ruine tussen klip, 'n rivierbedding vol stof
Ek grawe kaalhand in die grond op soek na woorde en witblits
maar Vader Tyd se uurglas sak soos 'n deurkosyn in Luderitz
Al volg ek jou lugspieelings deur die rotsblokke van smart
val die reen steeds oor my pyn en is dit winter in my hart



CHORUS: --------

Jy's die v[Em]oodoo wat my v[D]ashou
Jy's die v[A]loek wat my laat s[Em]kryf
Die Sahara's in jou [G]oe
En Atl[A]antis in jou l[D]yf[G][A][D]
_______

Op re[D]is deur die woestyn v[Em]erdwyn ons trane in die [A]mis
ons verruil ons laaste pyn vir wilde liefde op die ware kus
Ek volg jou spore deur die vure waar droee geraamtes lag
my drome flikker soos die vure van oases in die nag



CHORUS: --------

Jy's die v[Em]oodoo wat my v[D]ashou
Jy's die v[A]loek wat my laat s[Em]kryf
Die Sahara's in jou [G]oe
En Atl[A]antis in jou l[D]yf[G][A][D]
_______

Woorde & musiek - Koos Kombuis
www.kooskombuis.co.za
tabbed by [email protected] but posted by somebody else...

Chords List

Chord: Atlantis in jou lyf - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like