For this to sound right, the Em should be played in a high voicing
(like x79987) at the end of the intro and at the start of the last chorus.
[Em] Dit was 'n gelukskoot[G]
[Em] Volksmoord vermy[C]
[Em] Wie s Afrikaans is dood?[G]
[Em]Jammer me[C]neer, ek het my [D]les ge[Em]leer
[Em] [C] [D] [Em]
[Em]Die goddelose het geen heenkome
[Am]Ruik soos tiener[D]gees
'n Bleek[Em]siel tussen die spoke
[Em]Donker afrika is net donker vir die met oogklappe aan
[Am]Hy wat nie kan [D]dink
Wie se [Em]harsings hard en stowwerig is
Chorus:
[C] Mik [D]vir my [Em]hart
[C] Dit pomp [D]wildernis hier [Em]binnekant
[C]Ek's net 'n toe[D]ris
In [Em]my geboorteland
'n Ge[C]kwesde dier [D]in 'n hok
Op [Em]antibiotika
Dis die waarheid wat my geweld aandoen
Ek leef in ongeloof
My leed is eindeloos
Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is?
Chorus
Solo: C D Em x2
[Em] Mik vir my hart