Chord/Tab song: Af en Af

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Af en Af - ( Tabbed by Zorro_Pieke This in my first tab, quite a simp...)

5 years ago1413 Kurt Darren
--
Tabbed by Zorro_Pieke

This in my first tab,
quite a simple one really..
Don't like Kurt Darren much,
but this is a pimping tune,
especially for jooltoer or ser,
this tab goes out to my boys in
Pieke Mens Res in Stellenbosch

Standard Tuning
strumming - lively, mute between beats!!

Intro

PM PM PM PM


---0--x---0--x----0---0--x--|
---2--x---2--x----2---2--x--|
---2--x---2--x----2---2--x--| x2
---2--x---2--x----2---2--x--|
---0--x---0--x----0---0--x--|
---0--x---0--x----0---0--x--|


[A]Oesters, sjampaign, kerse op die kantlyn,
[E]Vyf en twintig rose om die rooiwyn
[D]Loftes Versveld was nooit so lekker soos [A]nou n[E]ie.

[A]Net jy en ek die wagte by die hek
Ek moes [E]wraggies elke liewe toutjie trek
Om hierdie[D] aand te rel maar niks is ooit te veel vir jo[A]u nie

[E]En nou begin die aksie liefie '.


Chorus:

[A]Af af af en af ? gaan al die ligte in die [E]nag nag nag
En sag speel daardie liedjie wat ons [D]al twee like

Al ken ons nie die woorde nie
Net [A]oh oh oh we oh [E]we oh

[A]Op op op en op ?. gaan temperature
In my [E]kop kop kop moenie stop met al jou liefde
Dis ?n l[D]ekker lekker lawwe
skop hom t[E]ussen deurie pale ''[A].Aand[E]



[A]Ek het jou nou verras en toe jy o sit
Op daai [E]mooi ring in die glas
En as ek kyk na hoe jou [D]o oplig
Dan voel ek heel verlig in my ha[A]rt[E]

[A]Jy soen my weer en as ek iets wil s
Soen jy my n[E]og ?n keer en fluister saggies ?Ja?
In my li[D]nker oor, dit maak my weer van vooraf ve[A]rlief.

[E]En nou begin die aksie liefie '.

(chorus)


palm muted verse
[A]Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op
[E]Ons klink ?n glasie en ek hou jou lippe dop
[D]Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou[A][E]

[A]Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op
[E]Ons klink ?n glasie en ek hou jou lippe dop
[D]Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou[A]

[E]En nou begin die aksie liefie '.

(chorus)

Dis ?n l[D]ekker lekker lawwe
skop hom t[E]ussen deurie pale ''[A].Aand


www.kurtdarren.co.za/

Chords List

Chord: Af en Af - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like