Hợp âm - tab: Proudly South African - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Proudly South African - ( Check out their you tube clip [D] New-born babies word g...)

5 years ago634 Die Melktert Kommissie
--
Check out their you tube clip

[D] New-born babies word gou entrepreneurs[A]
[G]Bou karre van draad en staal
[A]Wie benodig ingenieurs
[D]Die jonger generasie vergeet hulle's jo[A]nk
[G]Leer vuil taal en vingerlanguage [A]in die tronke
[D]Ons skryf ons drome op ou OMO-bokse neer [A]
[G]Hoop als word skoongewas
Violence-[A]free
Ons is mos in [D]beheer
Van ons [A]feelings
En ons is [G]happy[A]
KOOR/CHORUS:
Want ons [D]is proudly South African
[A]Luister Koos Kombuis
Op 'n [G]ou draadloos
In 'n [A]sinkdakhuis
[D]Amazi van die dorp
'n Brood van [A]Sasko Sam
[G]Leer ek die kinders bedel
In die [A]traffic jam
[D]Ons almal stook 'n vuur
[A]Ons almal hou van braai
[G]Ons almal mix ons taal
[A]En almal verraai [D]mekaar
[D]Toi-toi-toi, [A]Toys-R-Us

Daar [G]word met ons gespeel
Deur mense van [A]'n hor
[D]Klasse is oorvol
[A]Maar die kosbllkke bly leeg
[G]En almal vreet net politics
[A]In plaas van aanbeweeg

KOOR/CHORUS:
Maar ons is [D]proudly South African
[A]Luister Koos Kombuis
Op 'n [G]ou draadloos

In[A] 'n sinkdakhuis
[D]Amazi van die dorp
'n Brood van [A]Sasko Sam
[G]Leer ek die kinders bedel
In die [A]traffic jam
KOOR/CHOrus: (X2)
En ons bly [D]proudly South African
[A]Luister Koos Kombuis
Op 'n [G]ou draadloos
In 'n [A]sinkdakhuis
[D]Amazi van die dorp
'n Brood van [A]Sasko Sam
[G]Leer ek die kinders bedel In die traffic jam[A]

link to facebook page: http://www.facebook.com/pages/Die-Melktert-Kommissie/8820292398

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Proudly South African - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích