Chord/Tab song: Kyk Hoe Glinster Die Maan

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Kyk Hoe Glinster Die Maan - ( Laurika Rauch - Kyk Hoe Glinster Die Maan -------------...)

--
Laurika Rauch - Kyk Hoe Glinster Die Maan


-----------------------------------------


Ek het [Ab]in my kinderjare vas g[Eb/Ab]eglo in Kersfeesvader
In w[Db/Ab]erklikheid ry hy mos met 'n s[Ab]lee
Maar hier s[Ab]tap hy deur die mielies met 'n [Eb/Ab]streepsak en 'n kierie
En my [Db/Ab]boetie vra "Boer hy in Cloco[Ab]lan?"

Waar is jou r[Db]endier en silwer s[Eb]pore
Waar is ons d[Ab]rome van gister[Db]aand
Vlieg oor die b[Ab]ome met my drome[Db/Ab]
Kyk hoe glinster die m[Ab]aan

Die winde van die winter het my kinderhart ontnugter
En boetie kry 'n rooi jas in die laai
Jonk van jare oud van dae huil ek hartseer in my kamer
Want jou fantasie het soos 'n droom verdwyn

Waar is jou rendier en silwer spore
Waar is ons drome van gisteraand
Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan

In 'n brief van laterjare skryf ek "Liewe Kersfeesvader,"
Elke meisie het 'n spesiale wens
Vir 'n man so soet soos suiker met 'n motor sonder duike
En soen hy jou dink jy dis net 'n droom

Waar is jou rendier en silwer spore
Waar is ons drome van gisteraand
Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan

Ek s[Db]tap toe op 'n aand laat
Met 'n k[Ab]rel uit die Vrystaat
Al bes[Db]tuur hy ook 'n bakkie
S ek K[Ab]ersfeesvader dankie
Want al sy s[Db]oene is soos s[Eb]uiker
En in sy h[Ab]ande 'n dia[Db]mant

Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan

[Db/Ab] [Db/Ab] [A] [D/A] [D/A]
K[A]inders om die boompie [E/A]wag nou vir die oompie
My d[D/A]ogtertjie is net 'n bietjie b[A]ang
Maar hy stap so[A]mmer uit die branders
Ja die [D/A]tye het verander
My s[E/A]euntjie vra "Woon hy in Jeffreysb[A]aai?"

Waar is jou r[D]endier en silwer sp[E]ore
Waar is ons d[A]rome van gistera[D]and
Vlieg oor die b[A]ome met my drome[D/A]
Kyk hoe glinster die m[A]aan

[D/A] [D/A] [A]

Chords List

Chord: Kyk Hoe Glinster Die Maan - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like