Chord/Tab song: Amper

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Amper - ( As jy eendag miskien[D] In 'n dr[G]oom oor ons weer sien ...)

--
As jy eendag miskien[D]
In 'n dr[G]oom oor ons weer sien
Hoe v[D]er 'n mens kan travel op 'n m[A]ieliedors masjien
By die b[G]eeskraal en sy k[A]alwers,
By die h[D]ooimied j[A]ou te v[G]er

Is ek a[D]mper in jou d[G]rome
Want jy's r[A]êrig in my [D]hart
Is ek a[D]mper in jou d[G]rome
Want jy's r[A]êrig in my [D]hart

As jy [D]eendag miskien
in 'n dr[G]oom ons ons weer sien
hoe v[D]er 'n girl kan travel met 'n [A]skaam elektrisiëen
Ek sou l[G]ig maak op jou p[A]aaie
En 'n ke[D]rs wees v[A]ir jou [G]kaart

Was jy [D]amper in my d[G]rome
Maar rêrig[A] my hart[D]
Was jy [D]amper in my d[G]rome,
Maar rêrig[A] in my hart[D]

As jy [D]eendag my vra
Hoe't ek[G] my van my lewe gedra
Toe j[D]y my kom vertel het Van 'n be[A]ter man se plaas

Sou ek[D] jou sê jy't als gemis
Toe ek m[G]y rug wegdraai
Daar [D]was trane in my oë omtrent '[A]n liter en 'n kwart

Ek was [D]amper in jou [G]drome
Jy was rêr[A]ig in my har[D]t
daar wa[D]s trane in my[G] oë
Omtrent 'n [A]liter en 'n [D]kwart
Ek was [D]amper in jou [G]drome
Jy was rêr[A]ig in my har[D]t.

Chords List

Chord: Amper - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like