Chord/Tab song: Ou Ryperd

Chord,Tablature, lyric, sheet, guitar, ukulele song: Ou Ryperd - ( Tabbed by mossie [email protected] [G]Ou ryperd, ons [...)

5 years ago2499 Dozi
--
Tabbed by mossie
[email protected]

[G]Ou ryperd, ons [C]ry die pad tes[G]ame
Ou ryperd, so deur die lewens[D]bane
W[G]anneer jou ry-dag verby is, g[C]aan jou ou lyf l[G]ekker rus
Jy, ou [D]ryperd van [G]my

[G]Jaag maar aan, ou maat
My nooientjie sy wag my vanaand
Jaag maar aan, ou maat
My nooientjie sy wag my van[D]aand

H[G]oor hoe tjank die jakkals
Op die rivier se brug
D[C]ra my op jou l[G]ekker ou rug
Na [G]my nooi Sannie, die d[D]ogter van Tant Annie op die p[G]laas

J[C]ip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, my ou p[G]erd
Daar's v[A]oer en rus en jy doen jou bes, my ou p[D]erd

D[G]ra my oor die rivier se brug
D[C]ra my op jou lekker ou rug
Na [G]my nooi Sannie, die d[D]ogter van tant Annie op die p[G]laas

Chords List

Chord: Ou Ryperd - tab, song lyric, sheet, guitar, ukulele
Maybe you like