Hợp âm - tab: Moervrou - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Moervrou - ( Ddisselblom - Moervrou ---------------------- Daar's ...)

5 years ago680Bang (2003) ddisselblom
--
Ddisselblom - Moervrou


----------------------


Daar's v[G]erf aan my v[C]ingers
Die dos[G]ent vra of ek d[C]om is
Ek se j[G]ou m[D]oer v[C]rou
Ek's n M[G]icheal A[D]nge[C]lo.

En ek is 'n takhaarmens
En ek is 'n oorbelseun
En jou pa jaag my weg
Jou pa se my sleg

En ek is nie 'n Jan-Knaphand
En ek is nie 'n tokkelok
En jou ma skreeu op my
Jou ma verkleineer my.

Ref: Maar [G]ek is 'n g[C]enuine ou
En [G]ek is so genuine l[C]ief vir jou
En [G]jy b[D]ly by [C]my
Want [G]jy is l[D]ief vir [C]my

En ek is nie 'n braaivleis ou
En ek is nie 'n bierpensklong
En jou boetie slaan my
Jou boetie boelie my

En ek is nie 'n joller nie
En ek is nie 'n verneuker nie
Maar jou sussie try my.
Jou sussie "like" my

Refrein

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Moervrou - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích