Hier wag ons die[Em] seisoene om
Daardie skuldgevoel jou medisyne
So hou ons aan en verd[C]ra net alles
My liggaam het al beter dae ges[Em]ien
[D]Jissus, dis gevaarlik hier
[Em]Jy kan nog steeds nie vir jou self dink nie
[C]Die winterkinders dans met Sjina vanaand
[Em]Geld in die hand!
Buitenkant!
[D]Ek is dalk nie[Em] ? sent [C]werd nie[D] maar ek voel soos d[Em]rie honderd [C]rand
[Em]Geografies is ons geisoleer
Verbitter deur jou ervaring
Begryp in stilte ons ontw[C]ikkeling
vertraag deur ons afwesig[Em]heid
[D]Fokkit, dis gevaarlik hier!

[Em]Geld in die hand

[G]In ons fokkin moer
[Em]Kniee op die badkamer vloer
[D]Ek het jou al daar gesien
Ek het jou al daar [Em]gesien