Hợp âm - tab: Behoort Aan Niemand Nie - cảm âm - lời bài hát

Cảm âm, tablature, hợp âm, tabs guitar, ukulele, lời bài hát: Behoort Aan Niemand Nie - ( Capo 2 Intro: Am Verse 1: Die [Am]son kom op sonder dat...)

--
Capo 2

Intro: Am

Verse 1:
Die [Am]son kom op sonder dat ek dit sien
Tyd ver[F]raai die oe
Die [Am]aarde raak te klein vir ons
En ons [F]koppe te groot
Staan [Am]op uit die stof
Vreet van elke boom
Vir [F]jou wat oor 'n toekoms droom
Iets [Am]se vir my:
'Maak oop jou oe, dis [F]hier waar jy die plot verloor.'

Pre-Chorus:
[C]Sluit oop jou hart
[G]Deel in die smart

Chorus:
[Am]Staan terug vir niemand nie
[C]Behoort aan [G]niemand nie
[C]Sluit oop jou hart
[G]Deel in die smart

Interlude: Am

Verse 2:
Jam[Am]mer, ek is so geprogram[F]meer
Ver[Am]raaier van sy eie mense
[F]Leef in die drukkoker
[Am]Twee seuns hardloop weg
Want pa skiet op ma
[F]Versigtig, onveilig en afgestomp
[Am]Iets se vir my:
'Knyp toe jou oe, dis [F]hier waar jy die plot verloor'

Pre-Chorus:
[C]Sluit oop jou hart
[G]Deel in die smart

Chorus:
[Am]Staan terug vir niemand nie
[C]Behoort aan [G]niemand nie
[C]Sluit oop jou hart
[G]Deel in die smart
[Am]Staan terug vir niemand nie
[C]Behoort aan [G]niemand nie

Solo: Am C G Am F Am F Am F G

Pre-Chorus:
[C]Sluit oop jou hart
[G]Deel in die smart

Chorus:
[Am]Staan terug vir niemand nie
[C]Behoort aan [G]niemand nie
[Am]Staan terug vir niemand nie
[C]Behoort aan [G]niemand nie

End:
[Am]Staan terug vir niemand nie
[C]Behoort aan [G]niemand nie
(3x)

Danh sách hợp âm

Hợp âm: Behoort Aan Niemand Nie - cảm âm, tab guitar, ukulele - lời bài hát
Có thể bạn thích